La lecture à portée de main
Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement
Je m'inscrisDécouvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement
Je m'inscrisDescription
Geroep vir God se Doel
Dit is 30 - 33 n.C.; Jesus roep jou naam . . .
“Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)
“Gaan dan heen en maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)
Hoe sal dit voel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer van sy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom sou volg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?
God het gewone mense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’s en pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaal in hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.
In Leef in kontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom te volg, terwyl ons onderwerpe verken soos
God roep ons vandag steeds na Hom toe, om Hom te volg na hoër hoogtes van toewyding en aanbidding, gehoorsaamheid, oorgawe en sending.
Dit is tyd om in te skakel by God se roeping en saak.
In elke tydperk en in elke land, hef God diegene met ’n toegewyde geestelike sensitiwiteit op om sy werk te doen. Ek het ’n aanvoeling gehad dat Francois een van God se wagte is vir die tyd waarin ons leef. – Henry Blackaby
Francois onderrig nie net “die verbonde lewe” nie, hy leef dit ook. – Richard Blackaby
Leef in kontak is ’n boek met gebiedende spiritualiteit en gehoorsaamheid vir almal wat besig is met God se opdrag. – Tom Phillips
Francois Carr – is ’n katalisator vir In Kontak – die Jesus-manier. Hy is ’n outeur, spreker en mentor. Besoek Francois by connectedlifeministries.com
Sujets
Informations
Publié par | Digital On Demand |
Date de parution | 01 mars 2021 |
Nombre de lectures | 3 |
EAN13 | 9780639744568 |
Langue | Afrikaans |
Poids de l'ouvrage | 1305 Mo |
Extrait