Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde -  n Missionêre teologie, Die
242 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde - 'n Missionêre teologie, Die , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
242 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas VosHierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 03 mai 2021
Nombre de lectures 0
EAN13 9781928424758
Langue English
Poids de l'ouvrage 2 Mo

Informations légales : prix de location à la page 0,1000€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

PIETER VERSTER
Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde – ’n Missionêre Teologie
Uitgegee deur Sun Media Bloemfontein
Druknaam: SunBonani Scholar
Navorsing en akademiese werke word onder hierdie druknaam in druk en elektroniese formaat uitgegee.
Uitgewer: Liezel Meintjes
Alle regte voorbehou
Kopiereg © Sun Media Bloemfontein en die Skrywer
Hierdie publikasie is deur die uitgewer aan ’n onafhanklike dubbel-blinde portuurevaluering onderwerp.
Die skrywers en die uitgewer het alles moontlik gedoen om kopieregtoestemming te verkry vir die gebruik van derdepartyinhoud en om sodanige gebruik te erken. Rig alle navrae aan die uitgewer.
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotografiese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat-, band- of laserskyfopname, mikroverfilming, via die Internet of e-pos of enige ander stelsel van inligtingsbewaring of -ontsluiting.
Menings in hierdie publikasie weerspieël nie noodwendig dié van die uitgewer nie.
ISBN: 978-1-928424-74-1 ISBN: 978-1-928424-75-8 (e-boek) DOI: https://doi.org/10.18820/9781928424758
Geset in Linux Libertine 12/16 Bandontwerp, bladuitleg en produksie deur Sun Media Bloemfontein Voorbladfoto:The Return of the Prodigal Sondeur Rembrandt, Hermitage Museum, St. Petersburg
Hierdie publikasie kan bestel word by: media@sunbonani.co.za
Die e-boek is beskikbaar by: https://doi.org/10.18820/9781928424758
Hierdie publikasie is gebaseer op navorsing wat deur die NNS (NRF) van Suid-Afrika ondersteun is. Alle standpunte, gevolgtrekkings en voorstelle wat gemaak word, is die standpunt van die outeur en die NNS (NRF) aanvaar geen verantwoordelikheid daarvoor nie.
OPGEDRA
Opgedra aan my moeder
Frida Cornelia Verster (Nooiensvan Van Zyl)
Gebore 02-06-1922, oorlede 16-09-2020
Sy het God se liefde verpersoonlik.
1 Korintiërs 13:13 En nou: Geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde.
OOR DIE SKRYWER
PIETER VERSTERis navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy was tot sy aftrede professor in Sendingwetenskap aan die Fakulteit Teologie en Religie, Universiteit van die Vrystaat. ’n C3-gradering is deur die Nasionale Navorsingstigting, NNS (NRF) aan hom toegeken. Hy is ook ’n geordende leraar van die Nederduits Gereformeerde Kerk.
Edwin Mellen Press, New York, publiseer sy boekA Theology of Christian Missions: What Should the Church Seek to Accomplish?(2008). In 2012 word die boekNew Hope for the Poor, deur Sun Press gepubliseer. Sun Press publiseer in 2017 sy boekJesus Christus, Seun van God, ís ons versoening: ’n Missionêre Christologie. Verskeie akademiese artikels is deur hom gepubliseer. Hy lewer ook populêre boeke en artikels en tree by verskeie kongresse in Suid-Afrika en in die buiteland op.
AANBEVELING
ieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe TestamentP ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos
ierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. H Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek
INHOUDSOPGAWE
OPGEDRA ......................................................................................................... v OOR DIE SKRYWER ...................................................................................... vi AANBEVELING .............................................................................................. vii VOORWOORD ............................................................................................... xi 1. INLEIDING ............................................................................................. 1 2 DIE SENDING ...................................................................................... 12 3. DIE HEILIGE GEES AS VOORSPRAAK ............................................ 23 4. DIE HEILIGE GEES AS DIE GEES VAN OPENBARING, GEES VAN DIE LEWE EN DIE KOSMOLOGIESE WERK VAN DIE GEES .................................................................................... 63 5. DIE EENHEID TUSSEN VADER, SEUN EN HEILIGE GEES .......... 94 6. DIE WERKING VAN DIE HEILIGE GEES ...................................... 102 7. DIE HEILIGE GEES EN DIE KERK .................................................. 109 8. DIE NUWE BEDELING VAN VRYSPRAAK DEUR DIE SEUN IS DIE TYD VAN DIE GEES .......................................... 138 9. DIE HEILIGE GEES EN DIE SENDING: ’N HEERLIKE WAARHEID ....................................................................................... 148 10. GOD DIE VADER .............................................................................. 151 11. DIE ONS VADER-GEBED ................................................................. 156 12. DIE LIEFDE VAN DIE VADER ........................................................ 168 13. DIE VERBOND. GOD AS VADER VAN DIE HEIL ........................ 183 14. VERHEERLIKING VAN EN DIENS AAN DIE VADER ................. 187 15. SORG VAN GOD DIE VADER ......................................................... 188 16. DIE VADER VAN DIE GEKRUISIGDE EN OPGESTANE HERE ........................................................................... 189 17. DIE WIL VAN DIE VADER IN KRUISGEBEURE .......................... 196
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents