Suid-Afrika, met drie landsgrense deur see omsoom en 'n kuslyn van ongeveer 2 800 km, is 'n maritieme moondheid. Die Suid-Afrikaanse vlootmagte vorm uiteraard 'n belangrike deel van dié land se gewapende magte en verdedigingstelsels. Alhoewel die benaming, Suid-Afrikaanse Vloot (SAV), eers sedert 1 Januarie 1951 gebruik word, dateer die geskiedenis van Suid-Afrika se vlootmagte terug tot ten minste 1922. In hierdie publikasie word die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse vlootmagte vanaf 1922 tot 2012 op akademiese wyse geboekstaaf deurdat die ontstaan en ontwikkeling van die vlootmagte op verantwoordbare wyse beskryf en geanaliseer word. Nadat die vlootgeskiedenis vanaf 1922 tot 1945 bespreek is, word die daaropvolgende hoofstukke aan elk van die volgende tipes vaartuie, asook die rolle wat hierdie vaartuie in die SAV gespeel het, gewy: fregatte, torpedojaers, mynveërs en mynjagters, patrolliebote, hidrografiese opmetingskepe, gevegsteunskepe, duikbote en laastens ander vaartuie, soos byvoorbeeld, sperboomvaartuie. Vlootgebeure word deurgaans geëvalueer teen die agtergrond van die politieke ontwikkelinge in Suid-Afrika, terwyl gebeure in die internasionale arena ook toegelig word.
Informations légales : prix de location à la page 0,1000€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.
Hierdie publikasie is aan ’n onafhanklike evalueringsproses van akademiese eweknieë onderwerp.
Professionele en navorsingswerk word onder hierdie druknaam gepubliseer in Die skrywers en die uitgewer het alles moontlik gedoen om kopieregtoestemming te verkry vir die gebruik van derdepartyinhoud en om sodanige gebruik te erken. Rig alle navrae aan die uitgewer.
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotografiese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat-, band- of laserskyfopname, mikroverfilming, via die Internet of e-pos of enige ander stelsel van inligtingsbewaring of -ontsluiting.
Menings in hierdie publikasie weerspieël nie noodwendig dié van die uitgewer nie.
Eerste uitgawe 2017
ISBN 978-1-928424-04-8 ISBN 978-1-928424-05-5 (e-boek) DOI https://doi.org/10.18820/9781928424055
Geset in 9.7/14 Warnock Pro
Foto’s gebruik op omslag: SA Vlootmuseum enNavy News, Simonstad
Omslagontwerp, bladuitleg en produksie deur SUN MeDIA Bloemfontein, Bloemgate Sentrum, Nelson Mandela-Weg, Bloemfontein
Navorsing en akademiese werke word onder hierdie druknaam in druk en elektroniese formaat uitgegee.
Hierdie publikasie kan bestel word by: media@sunbonani.co.za Die e-boek is beskikbaar by:https://doi.org/10.18820/9781928424055
Ter nagedagtenis aan my ma, Valerie Wessels (‑). Selfs nog voordat ek kon lees en skryf, het sy saam met my na besoekende oorlogskepe by Durban se Maydonkaai gaan kyk.
ERKENNINGS
Die publikasie van ierdie boek is moontlik gemaak deur ’n ruim subsidie van die L W Hiemstra Trust – opgerig deur Riekie Hiemstra ter erinnering aan Ludwig Wybren (Louis) Hiemstra.
Hierdie publikasie is mede moontlik gemaak deur ’n ruim finansiële bydrae van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.
ANDER BOEKE DEUR ANDRÉ WESSELS SLUIT IN:
Anglo‑Boer War diary of Herbert Gwynne Howell (redakteur; Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, )
Die oorlogserinneringe van kommandant Jacob Petrus Neser(redakteur;Cristiaan de Wet‑annale, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, )
Egodokumente: persoonlike ervaringe uit die Anglo‑Boereoorlog 1899‑1902(oofredakteur; Bloemfontein: Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, )
Britse fortifikasies in die Anglo‑Boereoorlog (1899‑1902)(mede-outeur, met J Hatting; Bloemfontein: Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, )
Lord Roberts and te war in Sout Africa 1899‑1902 (redakteur; Stroud, Engeland: Sutton Publising Limited, )
Sout Africa’s frigates and destroyers 1944‑1985(Naval Digest, Naval Heritage Society of Sout Africa, )
Lord Kitcener and te war in Sout Africa 1899‑1902(redakteur; Stroud, Engeland: Sutton Publising Limited, )
A century of postgraduate Anglo‑Boer War (1899‑1902) studies: Masters’ and doctoral studies completed at universities in Sout Africa, in Englis‑speaking countries and on te European Continent 1908‑2008(Bloemfontein: SUN PRESS, )
he Anglo‑Boer War: wite man’s war, black man’s war, traumatic war(Bloemfontein, SUN PRESS, )
. Inleiding ...................................................................................................................................... . Die “Loc”-klas fregatte ............................................................................................................ . Die voorspoedige vyftigerare ..................................................................................................
. Die aanskaf van nuwe fregatte beteken die einde van ouer fregatte ...................................
. Die “President”-klas fregatte in diens van die Vloot en Suid-Afrika .................................. . Die “Valour”-klas Meko A- fregatte ................................................................................. . Slotperspektiewe ........................................................................................................................
. Inleiding ...................................................................................................................................... . Historiese agtergrond en tegniese besonderede .................................................................
. Suid-Afrika se torpedoaers gee die pas aan, - ......................................................
. Die torpedoaers word ’n tweede lewe gegun ........................................................................ . Die einde van ’n era ................................................................................................................... . Slotperspektiewe ........................................................................................................................
. Inleiding ...................................................................................................................................... . Die “Algerine”-klas diepsee-mynveërs, - ............................................................... . Die aanskaf van “Ton”-klas kusmynveërs, - .......................................................... . Die aanwending van die “Tons”, - ...........................................................................
. Modernisasie en transformasie ...............................................................................................
. Die “Rivier”-klas mynagters word aangeskaf ........................................................................ . MTM-bedrywigede in die tagtigerare ................................................................................. . MTM-vaartuie in ’n tydvak van transformasie, - ................................................. . Die Tipe -mynveërs word aangeskaf ................................................................................ . MTM-bedrywigede aan die begin van die nuwe millennium, - ................... . Slotperspektiewe ....................................................................................................................
. Inleiding ...................................................................................................................................... . Die “Ford”-klas bote ..................................................................................................................
. Die aanskaf van “Minister”-klas aanvalsvaartuie .................................................................. . Die operasionele aanwending van die aanvalsvaartuie, - .................................... .. Aanvalsvaartuie aan die kus van Mosambiek ..................................................................... .. Aanvalsvaartuie aan die kus van Angola ............................................................................. . Die aanwending van die aanvalsvaartuie in Suid-Afrikaanse gebiedswaters, - ................................................................................................................................ . Aanvalsvaartuie se rol in die nuwe Suid-Afrikaanse bedeling sedert ....................... . Slotperspektiewe ........................................................................................................................
. Inleiding ...................................................................................................................................... . Historiese agtergrond ............................................................................................................... . Suid-Afrika skaf duikbote aan: aanloop tot .................................................................. . Huiswaarts .................................................................................................................................. . Die are van toenemende isolasie, - ........................................................................
. Feitlik algeele isolasie, - ......................................................................................... . Die “Dapné”-klas duikbote in diens van die nuwe Suid-Afrika, - .................... . Die Tipe / MOD(SA) duikbote, - ............................................................. . Slotperspektiewe ........................................................................................................................
Suid-Afrika word aan drie van sy grense deur die see omsoom en is dus, geografies gesproke, ’n groot skiereiland. Die land et ’n kuslyn van ongeveer km en ’n eksklusiewe ekonomiese sone wat vir seemyl vanaf die kus die diepsee instrek (waar seemyl = km). Hierdie sone omgord ook Suid-Afrika se eiendom in die suidelike Indiese Oseaan, naamlik Marion- en Prins Edward-eiland, sowat km suidoos vanaf Port Elizabet. Die implikasie is dat Suid-Afrika se eksklusiewe ekonomiese sone (wat meer as , miloen vierkante km omsluit) inderdaad groter is as die land se grondoppervlakte (van net meer as , miloen vierkante km). Indien verder in gedagte geou word dat ten minste % van die Republiek van Suid-Afrika (RSA) se in- en uitvoere deur die land se awens gaan, beoort dit duidelik te wees dat die RSA ’n maritieme moondeid is. Hoeveel Suid-Afrikaners besef of waardeer egter dié feit? Vir die meeste mense is die see bloot ’n plek waar daar vakansie geou word, en baie (die meeste?) Suid-Afrikaners ly inderdaad aan ’n landrot-mentaliteit. Daar sou ook na “see-blindeid” verwys kon word. Gevolglik is dit nie verbasend nie, dat wanneer ’n mens die wel en wee van die Suid-Afrikaanse Vloot (SAV) en sy voorgangers in die loop van die afgelope aar in oënskou neem, ’n mens tot die gevolgtrekking kan kom dat die land se vlootmagte in sekere opsigte as die stiefkind van die land se gewapende magte beskou kan word.
Tot dusver is baie min oor die geskiedenis van Suid-Afrika se vlootmagte gepubliseer. In boekformaat et nog net die volgende algemene oorsigswerke verskyn: JC Goosen (samesteller),Ons vloot: die eerste vyftig jaar(; om die SAV se vyftigste bestaansaar in te erdenk; ook in Engels gepubliseer asSout Africa’s navy: te first fifty years)en CH Bennett en AG Söderlund,Sout Africa’s navy: a navy of te people and for te people(). Wat die vlootmagte se rol tydens die Tweede Wêreldoorlog betref, is die belangrikste boeke dié van LCF Turneret al.,War in te soutern oceans 1939‑1945(), CJ Harris,War at sea: Sout African maritime operations during World War II() en HR Gordon-Cumming,istory of Sout African naval forces during Official
Kyk bv. die insiggewende artikels van Leopold Scoltz inDie Volksblad, Desember , p. en Junie , p. , en inSalut (), Mei , pp. -. Kyk in die algemeen ook GD Scoltz,DieAfrikaner en die see,passim. Die idee van “see-blindeid” is ontleen aan D. Redford, “he Royal Navy, sea blindness and Britis national identity” in D. Redford (red.),Maritime istory and identity: te sea and culture in te modern world, pp. -.